| ornitoloog [boodskap #130082] |
So., 01 Maart 2020 10:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ornitoloog
Afbreking: or•ni•to•loog
Selfstandige naamwoord: ornitoloog
Meervoud: ornitoloë
Betekenis:
• Iemand wat 'n kenner van voëls is.
Gebruik:
• Phil Hockey was 'n bekende Suid-Afrikaanse ornitoloog en medeskrywer van die boek "Sasol Voëls van Suider-Afrika".
Sinoniem:
• voëlkenner
• voëlkundige
Verwant:
• ornitologie
Vertaling:
Engels: ornithologist
Nederlands: ornitholoog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|