Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grafskender
grafskender [boodskap #130052] Sa., 29 Februarie 2020 07:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24181
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grafskender
Afbreking: graf•sken•der
Samestelling: graf + skender


Selfstandige naamwoord: grafskender
Meervoud: grafskenders
Verkleinwoord: grafskendertjie
Meervoud van verkleining: grafskendertjies

Betekenis:
• Iemand wat grafte moedswillig verniel of vernietig.

Gebruik:
• 'n Grafskender wat skuldig bevind is kan 'n geldboete opgelê of gevangenisstraf van hoogstens drie jaar, of sowel 'n geldboete as gevangenisstraf opgelê word.

Verwant:
• grafskending
• grafskennis

Vertaling:
Engels: grave desecrator
Nederlands: grafschender

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: glyjakkals
Volgende onderwerp: hengelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 17:29:55 UTC 2025