| sonering [boodskap #130022] |
Do., 27 Februarie 2020 06:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die sonering van land rondom 'n industriële gebied.
sonering
Afbreking: so•ne•ring
Selfstandige naamwoord: sonering
Meervoud: sonerings
Betekenis:
• Afbakening in sones. Die verdeling van 'n gebied in verskillende deelgebiede met verskillende funksies.
Gebruik:
• Die sonering bepaal waarvoor jy jou eiendom mag aanwend, en watter soort geboue jy daar mag oprig.
Afgelei:
• soneringsregulasies
Vertaling:
Engels: zoning
Nederlands: zonering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|