| elektrotegnikus [boodskap #130017] |
Wo., 26 Februarie 2020 20:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
elektrotegnikus
Afbreking: e•lek•tro•teg•ni•kus
Selfstandige naamwoord: elektrotegnikus
Meervoud: elektrotegnici
Betekenis:
• Iemand wat die toepassing van elektrisiteit in die praktyk beoefen.
Gebruik:
• Hy is 'n bekwame elektrotegnikus.
Vertaling:
Engels: electronic engineer
Nederlands: elektrotechnicus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|