|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Gebruik [boodskap #135 is 'n antwoord op boodskap #134] |
So., 10 Maart 2002 11:23  |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
"kaatjie" schreef...
> Is daar enige online koerante in Vlaams?
Nee, daar is geen taal met die naam 'Vlaams' nie. Wat julle 'Vlaams' noem is
net 'n Nederlandse dialek. Vlaminge skryf Nederlands. Hulle is daarin
meestal beter as ons Hollanders ... by die Groot Diktee van die Nederlandse
Taal is dit amper altyd die Vlaminge wat win :(
Ook 'n lekker dag toegewens (hier is dit sonnig, maar daar is baie wind).
Arthur
|
|
|
|