Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » frankofiel
frankofiel [boodskap #129979] Wo., 26 Februarie 2020 07:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
frankofiel
Afbreking: fran•ko•fiel


Selfstandige naamwoord: frankofiel
Meervoud: frankofiele

Betekenis:
• Iemand wat versot op alles van Frankryk is.

Gebruik:
• Ek probeer nog steeds op hoogte bly met my Frans en kan myself seker 'n frankofiel noem.

Sinoniem:
• gallofiel

Vertaling:
Engels: Francophile
Nederlands: francofiel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: draaikous
Volgende onderwerp: grypdief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 08:19:38 UTC 2025