Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aasjoggie
aasjoggie [boodskap #129973] Wo., 26 Februarie 2020 05:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aasjoggie
Afbreking: aas•jog•gie
Samestelling: aas + joggie


Selfstandige naamwoord: aasjoggie
Meervoud: aasjoggies

Betekenis:
• Iemand wat aas aan hengelaars verskaf.

Gebruik:
• Die visserman koop erdwurms by die aasjoggie.

Vertaling:
Engels: gillie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: altruïs
Volgende onderwerp: geheelonthouer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 20:25:09 UTC 2025