| skoonheidsalon [boodskap #129931] |
So., 23 Februarie 2020 09:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoonheidsalon
Afbreking: skoon•heid•sa•lon
Samestelling: skoonheid + salon
Selfstandige naamwoord: skoonheidsalon
Meervoud: skoonheidsalonne
Verkleinwoord: skoonheidsalonetjie
Meervoud van verkleining: skoonheidsalonetjies
Betekenis:
• Die plek waar dames hulle laat mooi maak.
Gebruik:
• Geen skoonheidsalon sak haar kan red nie.
Vertaling:
Engels: beauty parlor
Nederlands: schoonheidssalon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|