Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skeepswerf
skeepswerf [boodskap #129930] So., 23 Februarie 2020 09:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skeepswerf
Afbreking: skeeps•werf
Samestelling: skeep + -s- + werf


Selfstandige naamwoord: skeepswerf
Meervoud: skeepswerwe
Verkleinwoord: skeepswerfie
Meervoud van verkleining: skeepswerfies

Betekenis:
• Die plek waar skepe gebou word.

Gebruik:
• Simonstad se skeepswerf kon sedert Krygkor se oorname nie die vereiste tegniese kundigheid lok om te verseker dat dit optimaal funksioneer nie.

Vertaling:
Engels: shipyard, dockyard
Nederlands: scheepswerf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sinagoge
Volgende onderwerp: skoonheidsalon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 19:54:38 UTC 2025