Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rangeerwerf
- rangeerwerf [boodskap #129928] So., 23 Februarie 2020 08:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21494
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rangeerwerf
Afbreking: ran•geer•werf
Samestelling: rangeer + werf


Selfstandige naamwoord: rangeerwerf
Meervoud: rangeerwerwe
Verkleinwoord: rangeerwerfie
Meervoud van verkleining: rangeerwerfies

Betekenis:
• Die plek waar 'n trein gerangeer word.

Gebruik:
• Die dorp het eens 'n bedrywige rangeerwerf gehad, asook werkwinkels waar stoomlokomotiewe versien is.

Verwant:
• rangeerder

Vertaling:
Engels: shunting‐yard
Nederlands: rangeerterrein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sekel
Volgende onderwerp: sinagoge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Apr. 23 16:16:48 UTC 2025