Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
sekel
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
sekel
[
boodskap #129927
]
So., 23 Februarie 2020 08:34
Leksikograaf
Boodskappe:
21443
Geregistreer:
Maart 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Sekel.
sekel
Afbreking: se•kel
Selfstandige naamwoord:
sekel
Meervoud:
sekels
Verkleinwoord:
sekeltjie
Meervoud van verkleining:
sekeltjies
Betekenis:
• Handgereedskap wat gebruik word om te oes of gras te sny.
Gebruik:
• 'n
Sekel
het 'n halfmaanvormige lem en kort steel en is een van die oudste gereedskapstukke van die mens.
Afgelei:
• sekelduin
• sekelmaan
• sekelstert
• sekelvormig
Verwant:
• seis
• sens
Vertaling:
Engels: sickle
Nederlands: sikkel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
maai
Volgende onderwerp:
rangeerwerf
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
So. Apr. 13 05:30:16 UTC 2025