Tuis » Taal » Woordeboek » proefplaas
proefplaas [boodskap #129924] |
Sa., 22 Februarie 2020 20:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21489 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
proefplaas
Afbreking: proef•plaas
Samestelling: proef + plaas
Selfstandige naamwoord: proefplaas
Meervoud: proefplase
Verkleinwoord: proefplasie
Meervoud van verkleining: proefplasies
Betekenis:
• Plek waar allerhande proewe i.v.m. boerderymetodes uitgevoer word.
Gebruik:
• Op die proefplaas word nuwe basters en teellyne van versswartes uit Amerika, Australië en Europa geëvalueer vir aanpasbaarheid, opbrengs, siekteweerstand en stabiliteit.
Vertaling:
Engels: experimental farm
Nederlands: proefboerderij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 15:49:35 UTC 2025
|