Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
preekstoel
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
preekstoel
[
boodskap #129918
]
Sa., 22 Februarie 2020 06:08
Leksikograaf
Boodskappe:
21437
Geregistreer:
Maart 2019
Karma:
1
Senior Lid
Die preekstoel van die Groote Kerk in Kaapstad.
preekstoel
Afbreking: preek•stoel
Samestelling: preek + stoel
Selfstandige naamwoord:
preekstoel
Meervoud:
preekstoele
Verkleinwoord:
preekstoeltjie
Meervoud van verkleining:
preekstoeltjies
Betekenis:
• Die plek vanwaar 'n predikant preek. Meubelstuk in 'n kerk vanwaar die dominee die diens lei.
Gebruik:
• Die muur agter die
preekstoel
loop skerp na bo, wat die kerkganger se aandag hemelwaarts lei.
Spreekwoord:
• As die duiwel oud word, gaan hy onder die
preekstoel
sit. [As 'n roekelose persoon oud word, raak hy vroom.]
Sinoniem:
• kansel
Vertaling:
Engels: pulpit
Nederlands: preekstoel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
planetarium
Volgende onderwerp:
kansel
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Do. Apr. 10 09:21:52 UTC 2025