Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
skoorsteen
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
skoorsteen
[
boodskap #129909
]
Vr., 21 Februarie 2020 14:42
Leksikograaf
Boodskappe:
21443
Geregistreer:
Maart 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Skoorsteen.
skoorsteen
Afbreking: skoor•steen
Uitspraak: /ˈskʊə̯r.stɪə̯n/
Selfstandige naamwoord:
skoorsteen
Meervoud:
skoorstene
Verkleinwoord:
skoorsteentjie
Meervoud van verkleining:
skoorsteentjies
Betekenis:
• 'n Regop kanaal of pyp waardeur gasse en rook kan opstyg en afgevoer word.
Gebruik:
• 'n
Skoorsteen
is een van die doeltreffendste maniere om van rook ontslae te raak.
Spreekwoord:
• Van sy mond 'n
skoorsteen
maak. [Baie, te veel rook.]
• Een oog in die pot en die ander in die
skoorsteen
. [Skeel kyk.]
Afgelei:
• skoorsteenbesem
• skoorsteenbrand
• skoorsteenkap
• skoorsteenmantel
• skoorsteenplaat
• skoorsteenrand
• skoorsteenroet
• skoorsteenveër
Vertaling:
Engels: chimney, flue
Nederlands: schoorsteen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
pandjieshuis
Volgende onderwerp:
lamp
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
So. Apr. 13 06:08:30 UTC 2025