Tuis » Taal » Woordeboek » pandjieshuis
pandjieshuis [boodskap #129908] |
Vr., 21 Februarie 2020 14:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21420 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pandjieshuis
Afbreking: pand•jies•huis
Samestelling: pandjies + huis
Selfstandige naamwoord: pandjieshuis
Meervoud: pandjieshuise
Verkleinwoord: pandjieshuisie
Meervoud van verkleining: pandjieshuisies
Betekenis:
• Die plek waar 'n mens jou besittings kan verpand.
Gebruik:
• Elke maand verkoop sy haar juweliersware aan die pandjieshuis en dan koop sy dit terug as sy haar salaris ontvang.
Sinoniem:
• pandjieswinkel
• lommerd (ongewoon)
Vertaling:
Engels: pawnshop, pawnbroker
Nederlands: pandjeshuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 06 15:56:07 UTC 2025
|