Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meenthuis
- meenthuis [boodskap #129900] Do., 20 Februarie 2020 19:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21489
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meenthuis
Afbreking: meent•huis
Samestelling: meent + huis


Selfstandige naamwoord: meenthuis
Meervoud: meenthuise
Verkleinwoord: meenthuisie
Meervoud van verkleining: meenthuisies

Betekenis:
• 'n Gesamentlike huis of gebou wat in afsonderlike gedeeltes verdeel is en dus deur meer as een gesin bewoon word.

Gebruik:
• Hulle bly in 'n meenthuis in Pretoria.

Vertaling:
Engels: townhouse
Nederlands: herenhuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gemeen
Volgende onderwerp: menasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Apr. 21 16:30:38 UTC 2025