Tuis » Taal » Woordeboek » melkery
melkery [boodskap #129895] |
Do., 20 Februarie 2020 07:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21443 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
melkery
Afbreking: mel•ke•ry
Selfstandige naamwoord: melkery
Meervoud: melkerye
Verkleinwoord: melkerytjie
Meervoud van verkleining: melkerytjies
Betekenis:
• Plek waar melk, botter en kaas verkoop word.
• Die proses van koeie melk.
Gebruik:
• Sy koop vars plaasmelk by die melkery.
• Vroegoggend op die plaas word daar met die melkery begin.
Vertaling:
Engels: dairy
Nederlands: melkerij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 13 05:30:16 UTC 2025
|