Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » looiery
looiery [boodskap #129894] Do, 20 Februarie 2020 07:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
looiery
Afbreking: looi•ery


Selfstandige naamwoord: looiery
Meervoud: looierye
Verkleinwoord: looierytjie
Meervoud van verkleining: looierytjies

Betekenis:
• Die plek waar velle tot leer verwerk word.

Gebruik:
• Die looiery hanteer tans 60% van die wêreld se volstruisleer-behoeftes en verwerk ook groot hoeveelhede krokodil- en wildsvelle.

Vertaling:
Engels: tannery, tan yard
Nederlands: looierij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lasaret
Volgende onderwerp: melkery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 06 08:12:17 MGT 2024