Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwekery
kwekery [boodskap #129891] Do, 20 Februarie 2020 06:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19463
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Plante in 'n kwekery.
Plante in 'n kwekery.
kwekery
Afbreking: kwe•ke•ry


Selfstandige naamwoord: kwekery
Meervoud: kwekerye
Verkleinwoord: kwekerytjie
Meervoud van verkleining: kwekerytjies

Betekenis:
• Die plek waar plante, struike, ens. verkoop word.

Gebruik:
• 'n Groot deel van die kwekery se inheemse plante word op die perseel gekweek wat sorg dat die pryse sakpas bly.

Verwant:
• kweek
• kweker
• kweking

Vertaling:
Engels: nursery, hatchery
Nederlands: kwekerij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moedertaal
Volgende onderwerp: laboratorium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 15:31:23 MGT 2024