Tuis » Taal » Woordeboek » moedertaal
moedertaal [boodskap #129890] |
Do., 20 Februarie 2020 06:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21420 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
moedertaal
Afbreking: moe•der•taal
Samestelling: moeder + taal
Selfstandige naamwoord: moedertaal
Meervoud: moedertale
Verkleinwoord: moedertaaltjie
Meervoud van verkleining: moedertaaltjies
Betekenis:
• Taal wat 'n persoon gedurende sy jeug sonder formele taalonderrig verwerf.
Gebruik:
• Onderrig in jou moedertaal laat jou uitstyg bo die gemiddelde en gee jou die vermoë om saam met die bestes in die wêreld te praat.
• Hulle noem dit moedertaal want pa kon nooit 'n woord inkry nie.
Afgelei:
• moedertaaldag
• moedertaalonderrig
• moedertaalonderwys
• moedertaalspreker
Vertaling:
Engels: native tongue
Nederlands: moedertaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 06 15:56:39 UTC 2025
|