Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kunsmuseum
- kunsmuseum [boodskap #129889] Wo., 19 Februarie 2020 18:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21457
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kunsmuseum
Afbreking: kuns•mu•seum
Samestelling: kuns + museum


Selfstandige naamwoord: kunsmuseum
Meervoud: kunsmuseums
Verkleinwoord: kunsmuseumpie
Meervoud van verkleining: kunsmuseumpies

Betekenis:
• Plek waar kunswerke (soos skilderye) uitgestal en besigtig kan word.

Gebruik:
• Die Pretoriase Kunsmuseum is 'n kunsmuseum in Arcadia, Pretoria in Suid-Afrika.

Vertaling:
Engels: art museum
Nederlands: kunstmuseum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kroeg
Volgende onderwerp: moedertaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Apr. 16 13:59:29 UTC 2025