Tuis » Taal » Woordeboek » kroeg
kroeg [boodskap #129888] |
Wo., 19 Februarie 2020 18:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21489 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kroeg
Afbreking: kroeg
Selfstandige naamwoord: kroeg
Meervoud: kroeë
Verkleinwoord: kroegie
Meervoud van verkleining: kroegies
Betekenis:
• 'n Openbare plek waar drank bedien word.
Gebruik:
• Hy lê alewig in die kroeg.
Hiponiem:
• kontantkroeg
• smokkelkroeg
• staankroeg
Afgelei:
• kroegbaas
• kroegman
• kroegstoel
• kroegtoonbank
• kroegvlieg
• kroeggeveg
Vertaling:
Engels: pub, bar
Nederlands: kroeg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 17:34:54 UTC 2025
|