Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konsistorie
konsistorie [boodskap #129886] Wo., 19 Februarie 2020 17:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
konsistorie
Afbreking: kon•si•sto•rie


Selfstandige naamwoord: konsistorie
Meervoud: konsistories
Verkleinwoord: konsistorietjie
Meervoud van verkleining: konsistorietjie

Betekenis:
• 'n Vertrek in of aan 'n kerk waar die kerkraad vergader.

Gebruik:
• Dit was die gebruik dat 'n diaken altyd ná die diens in die konsistorie moes afsluit met gebed.

Vertaling:
Engels: consistory
Nederlands: consistorie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konservatorium
Volgende onderwerp: krematorium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 23:06:28 UTC 2025