| barak [boodskap #129879] |
Di., 18 Februarie 2020 20:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24197 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
barak
Afbreking: ba•rak
Selfstandige naamwoord: barak
Meervoud: barakke
Betekenis:
• Die plek waar soldate gehuisves word.
Gebruik:
• Die tweede vuurpyl het net buite die barak geland, tussen die tente.
Sinoniem:
• kasarm
• kaserne
Vertaling:
Engels: barrack
Nederlands: barrak, kazerne
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|