Betekenis:
• Gereedskap in die vorm van 'n parallelogram waarmee 'n figuur kleiner of groter oorgeteken word; tekenaap.
• Toestel op elektriese treine wat elektriese stroom van die oorhoofse lyne tap.
Gebruik:
• Gebruik jou pantograaf om die figuur proporsioneel te vergroot.
• Die trein se pantograaf maak nie meer behoorlik kontak nie.