| kaartjieskantoor [boodskap #129870] |
Di., 18 Februarie 2020 06:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24194 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kaartjieskantoor
Afbreking: kaar•tjies•kan•toor
Samestelling: kaartjie + -s- + kantoor
Selfstandige naamwoord: kaartjieskantoor
Meervoud: kaartjieskantore
Verkleinwoord: kaartjieskantoortjie
Meervoud van verkleining: kaartjieskantoortjies
Betekenis:
• Die plek waar kaartjies vir 'n reis of 'n vertoning verkoop word.
Gebruik:
• Die bioskoop was baie gewild en daar was altyd lang toue voor die kaartjieskantoor.
Sinoniem:
• besprekingskantoor
Vertaling:
Engels: booking-office, ticket‐office
Nederlands: boekingskantoor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|