| herbarium [boodskap #129859] |
Ma., 17 Februarie 2020 18:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Monster van 'n plant in 'n herbarium.
herbarium
Afbreking: her•ba•ri•um
Selfstandige naamwoord: herbarium
Meervoud: herbariums, herbaria
Verkleinwoord: herbariumpie
Meervoud van verkleining: herbariumpies
Betekenis:
• 'n Versameling gedroogde plante of 'n plek waar monsters van plante versamel word.
Gebruik:
• 'n Monster in 'n herbarium kan as bewys dien dat 'n bepaalde plantspesie vantevore gevind is.
Afgelei:
• herbariummateriaal
• herbariummonster
Vertaling:
Engels: herbarium
Nederlands: herbarium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|