Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gruisgroef
gruisgroef [boodskap #129856] Ma., 17 Februarie 2020 16:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gruisgroef
Afbreking: gruis•groef
Samestelling: gruis + groef


Selfstandige naamwoord: gruisgroef
Meervoud: gruisgroewe
Verkleinwoord: gruisgroefie
Meervoud van verkleining: gruisgroefies

Betekenis:
• Die plek waar gruis of klippe uitgehaal word.

Gebruik:
• Die stortingsterrein is in sy geheel binne in 'n uitgewerkte gruisgroef aangelê.

Sinoniem:
• steengroef

Vertaling:
Engels: quarry, stone pit
Nederlands: steengroeve

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: graansilo
Volgende onderwerp: steengroef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 07:36:37 UTC 2025