Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koringkorrel
koringkorrel [boodskap #129815] Sa., 15 Februarie 2020 16:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koringkorrel
Afbreking: ko•ring•kor•rel
Samestelling: koring + korrel


Selfstandige naamwoord: koringkorrel
Meervoud: koringkorrels
Verkleinwoord: koringkorreltjie
Meervoud van verkleining: koringkorreltjies

Betekenis:
• 'n Saadjie van die koringplant.

Gebruik:
• Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, as die koringkorrel nie in die grond val en sterf nie, bly dit alleen; maar as dit sterf, dra dit veel vrug. [Johannes 12:24]

Vertaling:
Engels: grain of wheat
Nederlands: tarwekorrel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: etiket
Volgende onderwerp: klankgreep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 03:34:56 UTC 2025