Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stuwadoor
stuwadoor [boodskap #129804] Sa., 15 Februarie 2020 07:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24176
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stuwadoor
Afbreking: stu•wa•door


Selfstandige naamwoord: stuwadoor
Meervoud: stuwadore, stuwadoors
Verkleinwoord: stuwadoortjie
Meervoud van verkleining: stuwadoortjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat skepe gebalanseerd laai en ontlaai.

Gebruik:
• Sonder 'n goeie stuwadoor kan 'n skip maklik sink.

Vertaling:
Engels: stevedore
Nederlands: stuwadoor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stoffeerder
Volgende onderwerp: superintendent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 09:23:27 UTC 2025