Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Jakkalstroue" deur DONALD RIEKERT
"Jakkalstroue" deur DONALD RIEKERT [boodskap #12980] So, 01 Maart 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
JAKKALSTROUE
Donald Riekert

Jakkals trou
met wolf se vrou
in die windvlaag geluk
van 'n paar druppels
van die son se skyn

losgeluk vir 'n oujongjakkals

waar die wolke losklos staan
en water afslaan
reis jakkals haarnat gereën
op sy ver wittebrood

in die kromstaandraai
van die reënboog.
Vorige onderwerp: Boom se Naam
Volgende onderwerp: Re: Gloudina ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 13 00:43:21 MGT 2024