| skriba [boodskap #129797] |
Vr., 14 Februarie 2020 20:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skriba
Afbreking: skri•ba
Selfstandige naamwoord: skriba
Meervoud: skribas
Verkleinwoord: skribatjie
Meervoud van verkleining: skribatjies
Betekenis:
• Die sekretaris van 'n kerkraad.
Gebruik:
• Die gemeente is opsoek na 'n bekwame skriba en nooi belangstellendes uit om aansoek te doen vir die pos.
Sinoniem:
• kerksekretaris
Afkorting:
• skr.
Vertaling:
Engels: scriba, scribe
Nederlands: scriba
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|