Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » narkotiseur
narkotiseur [boodskap #129764] Wo., 12 Februarie 2020 19:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
narkotiseur
Afbreking: nar•ko•ti•seur


Selfstandige naamwoord: narkotiseur
Meervoud: narkotiseurs
Verkleinwoord: narkotiseurtjie
Meervoud van verkleining: narkotiseurtjies

Betekenis:
• 'n Dokter wat in die toedien van narkose spesialiseer. Persoon wat die bedwelmingsmiddel voor of tydens 'n operasie toedien.

Gebruik:
• Die narkotiseur plaas die pasiënt onder narkose om die operasie so pynloos as moontlik te hou.

Vertaling:
Engels: anaesthesist
Nederlands: narcotiseur, anesthesist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meteoroloog
Volgende onderwerp: gids
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 06:19:11 UTC 2025