Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gits
gits [boodskap #129762] Wo., 12 Februarie 2020 18:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gits
Afbreking: gits


Tussenwerpsel: gits

Betekenis:
• Uitroep van verbasing, ontsteltenis of verwondering.

Gebruik:
Gits, nou vra jy my vas.
• O gits, ek het die wagwoord vergeet.

Wisselvorm:
• gats

Vertaling:
Engels: gosh
Nederlands: jeetje

Nota:
• Moenie "gits" met "gids" verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: draak
Volgende onderwerp: meteoroloog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 07:55:11 UTC 2025