Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » monografie
monografie [boodskap #129759] Wo., 12 Februarie 2020 07:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24177
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
monografie
Afbreking: mo•no•gra•fie


Selfstandige naamwoord: monografie
Meervoud: monografieë

Betekenis:
• 'n Wetenskaplike boek of verhandeling oor 'n enkele onderwerp wat deur 'n enkele outeur geskryf is.

Gebruik:
• In sy monografie 'Kerkgebouwe vir Suidafrika', beklemtoon die argitek Gerard Moerdijk die swak akoestiek wat in Suid-Afrikaanse kerke aangetref word.

Afgelei:
• monografies
• monografis

Vertaling:
Engels: monography
Nederlands: monografie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: monografis
Volgende onderwerp: draak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 12:06:30 UTC 2025