| mopkop [boodskap #129736] |
Ma., 10 Februarie 2020 18:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mopkop
Afbreking: mop•kop
Samestelling: mop + kop
Selfstandige naamwoord: mopkop
Meervoud: mopkoppe
Verkleinwoord: mopkoppie
Meervoud van verkleining: mopkoppies
Betekenis:
• Hare wat in alle rigtings staan. 'n Deurmekaar bos hare wat soos die kop van 'n mop lyk.
Gebruik:
• Jy moet daai mopkop van jou spoedig by 'n haarkapper kry.
Sinoniem:
• boskasie
Vertaling:
Engels: mop head
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|