Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » baljoggie
baljoggie [boodskap #129711] So., 09 Februarie 2020 12:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24240
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
baljoggie
Afbreking: bal•jog•gie
Samestelling: bal + joggie


Selfstandige naamwoord: baljoggie
Meervoud: baljoggies

Betekenis:
• Jong persoon wat balle by 'n sportwedstryd aangee.

Gebruik:
• Hy onthou Wimbledon vir die aanskoulikheid van die spel, die netjiese groen bane, die elegante wit uitrustings van die spelers, die flukse baljoggies en die gehoor se reaksies.

Verwant:
• joggie

Vertaling:
Engels: ball boy
Nederlands: ballenjongen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jokkie
Volgende onderwerp: gebergte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 03:09:31 UTC 2025