Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geldskieter
geldskieter [boodskap #129702] So, 09 Februarie 2020 07:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geldskieter
Afbreking: geld•skie•ter


Selfstandige naamwoord: geldskieter
Meervoud: geldskieters
Verkleinwoord: geldskietertjie
Meervoud van verkleining: geldskietertjies

Betekenis:
• Iemand wat geld uitleen.

Gebruik:
• Die geldskieter kon dit nie waag om sy oneerlikheid te openbaar nie anders sou die landdros hom opsluit vir bedrog.
• Dié wat leen, is slawe van geldskieters”. [Spreuke 22:7]

Vertaling:
Engels: moneylender
Nederlands: geldschieter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fotograaf
Volgende onderwerp: generaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 23:27:22 MGT 2024