Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » finansier
finansier [boodskap #129699] So, 09 Februarie 2020 06:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
finansier
Afbreking: fi•nan•sier


Selfstandige naamwoord: finansier
Meervoud: finansiers

Betekenis:
• Iemand wat geld beheer en vir bepaalde aktiwiteite beskikbaar stel.

Gebruik:
• Die staat is meestal die finansier van groot infrastruktuur-projekte soos die bou van brûe en damme.

Sinoniem:
• bankier
• geldskieter

Afgelei:
• finansiering

Vertaling:
Engels: financier
Nederlands: financier


Werkwoord: finansier
Verlede tyd: het gefinansier

Betekenis:
• Van die benodigde geldmiddele voorsien.

Gebruik:
• Ons sal dit finansier uit die opbrengs nadat ons die plaas verkoop het.

Vertaling:
Engels: to finance
Nederlands: financieren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleinhandelaar
Volgende onderwerp: fisikus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 01:24:03 MGT 2024