Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elektrisiën
elektrisiën [boodskap #129695] So, 09 Februarie 2020 06:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20271
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Elektrisiën inspekteer 'n elektriese installasie.
'n Elektrisiën inspekteer 'n elektriese installasie.
elektrisiën
Afbreking: elek•tri•si•ën


Selfstandige naamwoord: elektrisiën
Meervoud: elektrisiëns
Verkleinwoord: elektrisiëntjie
Meervoud van verkleining: elektrisiëntjies

Betekenis:
• 'n Vakman wat elektriese installasies aanlê en onderhou. Iemand wat met elektriese apparate werk en hulle regmaak.

Gebruik:
• Daar is twee soorte elektrisiëns, die wat met lae spanning en die wat met hoog spanning werk.

Hiponiem:
• hoofelektrisiën
• outo-elektrisiën
• vliegtuigelektrisiën

Vertaling:
Engels: electrician
Nederlands: elektricien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ekonoom
Volgende onderwerp: fabrikant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 09:27:20 MGT 2024