| antikwaar [boodskap #129660] |
Do., 06 Februarie 2020 14:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
antikwaar
Afbreking: an•tik•waar
Selfstandige naamwoord: antikwaar
Meervoud: antikware
Verkleinwoord: antikwaartjie
Meervoud van verkleining: antikwaartjies
Betekenis:
• Iemand wat oudhede verkoop.
Gebruik:
• George Petrie was 'n Ierse skilder, musikus, antikwaar en argeoloog in die Victoriaanse tydperk.
Sinoniem:
• oudheidkenner
Vertaling:
Engels: antiquarian, antique dealer
Nederlands: antiquaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|