Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » akrobaat
akrobaat [boodskap #129654] Do., 06 Februarie 2020 06:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24165
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Akrobaat.
'n Akrobaat.
akrobaat
Afbreking: ak•ro•baat


Selfstandige naamwoord: akrobaat
Meervoud: akrobate
Verkleinwoord: akrobaatjie
Meervoud van verkleining: akrobaatjies

Betekenis:
• Iemand wat waaghalsige gimnastiese toertjies uitvoer.

Gebruik:
• Die sirkus se akrobaat vermaak die verhoor deur oor 'n spandraad te loop terwyl hy homself met 'n stok balanseer.

Afgelei:
• akrobaties
• lugakrobaat

Vertaling:
Engels: acrobat
Nederlands: acrobaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: summier
Volgende onderwerp: gimnas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 18:14:22 UTC 2025