| weerhaan [boodskap #129644] |
Wo., 05 Februarie 2020 07:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Weerhaan.
weerhaan
Afbreking: weer•haan
Samestelling: weer + haan
Selfstandige naamwoord: weerhaan
Meervoud: weerhane
Verkleinwoord: weerhaantjie
Meervoud van verkleining: weerhaantjies
Betekenis:
• 'n Windwyser in die vorm van 'n haan.
Gebruik:
• Die weerhaan op die kerktoring wys dat die wind vanuit die suide kom.
Sinoniem:
• windhaan
Verwant:
• windkous
Vertaling:
Engels: weathercock
Nederlands: weerhaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|