Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gedissiplineerd
gedissiplineerd [boodskap #129624] Ma., 03 Februarie 2020 19:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gedissiplineerd
Afbreking: ge•dis•si•pli•neerd


Byvoeglike naamwoord: gedissiplineer, gedissiplineerd
Vergrotende trap: gedissiplineerder
Oortreffende trap: gedissiplineerdste
Attributief: gedissiplineerde

Betekenis:
• Wat ordelik en volgens die reëls optree; onderhewig aan orde en tug.

Gebruik:
• Dit is die onderwysers se plig om 'n positiewe, gedissiplineerde onderrigomgewing ter wille van die leerders te skep.

Antoniem:
• ongedissiplineerd

Afgelei:
• gedissiplineerdes
• gedissiplineerdheid

Vertaling:
Engels: disciplined
Nederlands: gedisciplineerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moderator
Volgende onderwerp: monteur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 06:29:48 UTC 2025