Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Noagsmotor
Noagsmotor [boodskap #129622] Ma., 03 Februarie 2020 18:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24203
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Noagsmotor
Afbreking: No•ags•mo•tor
Samestelling: Noag + -s- + motor


Selfstandige naamwoord: Noagsmotor
Meervoud: Noagsmotors

Betekenis:
• 'n Besonder ou motor.

Gebruik:
• Hy ry 'n Noagsmotor.

Vertaling:
Engels: very old car
Nederlands: Noag Motor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: monogram
Volgende onderwerp: moderator
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 15:11:49 UTC 2025