| messelaar [boodskap #129617] |
Ma., 03 Februarie 2020 17:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24204 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Messelaar wat messel.
messelaar
Afbreking: mes•se•laar
Selfstandige naamwoord: messelaar
Meervoud: messelaars
Verkleinwoord: messelaartjie
Meervoud van verkleining: messelaartjies
Betekenis:
• 'n Bouer wat stene messel. Vakman wat in messelwerk spesialiseer (met 'n troffel, sement en bakstene werk).
Gebruik:
• 'n Goeie messelaar is sy gewig in goud werd.
Afgelei:
• messelaarby
• messelaarperdeby
• messelaarsbak
• messelaarsbeitel
• messelary
• vrymesselaar
Vertaling:
Engels: bricklayer, mason
Nederlands: metselaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|