| suigsnoet [boodskap #129616] |
Ma., 03 Februarie 2020 07:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24198 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Muskiet met die suigsnoet sigbaar.
suigsnoet
Afbreking: suig•snoet
Samestelling: suig + snoet
Selfstandige naamwoord: suigsnoet
Meervoud: suigsnoete
Verkleinwoord: suigsnoetjie
Meervoud van verkleining: suigsnoetjies
Betekenis:
• 'n Lang snoet of verlengde neus waarmee dinge opgesuig kan word.
Gebruik:
• 'n Muskiet gebruik sy suigsnoet om bloed van sy gasheer op te suig.
Sinoniem:
• proboskis
• steeksnuit
• suigorgaan
Vertaling:
Engels: proboscis
Nederlands: zuigsnuit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|