| leihond [boodskap #129611] |
So., 02 Februarie 2020 20:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leihond
Afbreking: lei•hond
Samestelling: lei + hond
Selfstandige naamwoord: leihond
Meervoud: leihonde
Verkleinwoord: leihondjie
Meervoud van verkleining: leihondjies
Betekenis:
• 'n Hond wat blindes lei.
Gebruik:
• As siggestremde persoon plaas jy daagliks jou lewe in die hande van jou lojale leihond.
Sinoniem:
• gidshond
Vertaling:
Engels: guide dog
Nederlands: geleidehond, blindengeleidehond
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|