| gesternte [boodskap #129599] |
So., 02 Februarie 2020 16:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gesternte
Afbreking: ge•stern•te
Selfstandige naamwoord: gesternte
Meervoud: gesterntes
Betekenis:
• Al die sterre in die naghemel; die stand van die sterre op 'n gegewe oomblik.
Gebruik:
• Sy is onder 'n gelukkig gesternte gebore.
Sinoniem:
• gewelf
• sterrehemel
• uitspansel
Afgelei:
• sewegesternte
Vertaling:
Engels: firmament
Nederlands: gesternte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|