Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heraldiek
heraldiek [boodskap #129582] Sa., 01 Februarie 2020 20:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
heraldiek
Afbreking: he•ral•diek


Selfstandige naamwoord: heraldiek
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Wetenskap wat handel oor die wapens van lande, stede en families.

Gebruik:
• Die Nederlanders het heraldiek in Suid-Afrika gevestig toe hulle die kolonie aan Kaap die Goeie Hoop in 1652 gestig het.

Sinoniem:
• wapenkunde

Afgelei:
• heraldies

Vertaling:
Engels: heraldry
Nederlands: heraldiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heliogram
Volgende onderwerp: horde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 23:28:00 UTC 2025